Job 42:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het die laaste deel van Job se lewe meer geseën as die eerste. Hy het 14 000 skape, 6 000 kamele, 1 000 spanne osse en 1 000 donkies gekry.

Job 42

Job 42:11-15