Job 42:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Job vir sy vriende gebid het, het die Here hom weer voorspoedig gemaak. Trouens, die Here het hom twee keer soveel gegee as wat hy voorheen gehad het.

Job 42

Job 42:5-17