Job 41:5-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. Wie waag om sy bek oop te ruk?Sy verskriklike tande maak jou bang!

6. Sy skubbe vorm ’n skild op sy rug, dig aaneengeskakel.

7. Hulle is so dig opmekaar;geen lug kom daardeur nie.

8. Hulle sluit so dig opmekaar; hulle skakel inmekaaren kan nie geskei word nie.

Job 41