Job 40:7-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Vernietig slegte mense met een blik.Loop oor die goddeloses.

8. Begrawe almal in die stof.Sluit hulle toe in die graf.

9. Selfs Ek sal jou dan prys, want jy sal jou deur jou eie krag kan red.

10. “Kyk na die seekoei*.Ek het hom gemaak net soos Ek jou gemaak het.Hy vreet gras soos ’n bees.

Job 40