Job 40:26-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. Kan jy sy vel deurboor met pyle, of sy kop met ’n harpoen?

27. Lê gerus jou hand op hom!Jy sal vir altyd die geveg onthouen dit nooit weer waag nie.

28. Jy probeer verniet om hom te vang.Die jagter is oorweldig as hy hom net sien.”

Job 40