Job 40:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het toe vir Jobuit ’n storm geantwoord:

2. “Gaan staan regop soos ’n man.Ek wil ’n paar vrae aan jou stel.Jy moet My antwoord.

3. “Wil jy sê dat Ek verkeerd is? Wil jy My veroordeel sodat jy geregverdig kan wees?

Job 40