Job 4:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Elifas die Temaniet het Job geantwoord:

2. “Sal jy geduldig kan wees sodat ek iets vir jou kan sê? Geen mens kan stilbly nie.

3. Jy het self baie mense wat moed verloor het, moed ingepraat.Jy het swakkes ondersteun.

4. Jou woorde het almal wat geval het, versterk. Jy het mense wat twyfel,regop gehou.

Job 4