Job 39:3-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. Wie gee kos vir kraaie as hulle kleintjies na God roep en ronddwaal omdat hulle honger is?”

4. “Ken jy die tyd wanneer die bergbokke lam? Het jy gesien wanneer die wildsbokke kleintjies kry?

5. Weet jy hoeveel maande hulle draagtyd is?Weet jy wanneer hulle moet lam?

6. Hulle krimp inmekaar om geboorte te gee.Hulle geboortepyne is vinnig verby.

Job 39