Job 39:25-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

25. is hy vir niks bang nie.Hy hardloop nie weg van wapens nie.

26. Die pyle raas rondom hom.Spiese en swaarde flits in die son.

27. Opgewonde kap sy pote die grond.Hy storm vorentoe in die gevegwanneer die trompet blaas.

Job 39