Job 38:34-38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

34. “Kan jy met die wolke praat sodat hulle begin reën?

35. Kan jy weerligstrale maak,en dit laat tref soos jy wil?

36. Wie gee intuïsie en instink aan die mens?

37. Wie is slim genoeg om die wolke te tel?Wie kan die waterkanne van die hemel omkeer

38. wanneer die grond droog isen die kluite kliphard?”

Job 38