Job 38:13-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Het jy al die lig opdrag gegee om oor die aarde te sprei sodat die nag se boosheid kan ophou?

14. Die aarde neem vorm aan soos die lig toeneem.Dit neem vorm aan soos voue in ’n kledingstuk.

15. Die lig versteur die rooftog van die kwaaddoener.Hulle kan nie meer die arm lig om geweld te pleeg nie.

Job 38