Job 38:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Toe het die HereJob uit ’n stormwind geantwoord:

2. “Wie is dit wat my wysheid bevraagtekenmet woorde van onkunde?

3. Staal jouself! Ek sal die vrae stel, en dan antwoord jy My.

Job 38