Job 37:5-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. God se stem is glorierykin die donderweer.Dis onmoontlikom sy grootheid en mag te bedink.

6. Hy laat die sneeu val op die aarde,en beveel die reën om neer te stort.

7. Almal hou dan op om te werk sodat hulle sy krag kan aanskou.

8. Die wilde diere skuil tussen rotse of bly in hulle lêplekke.

Job 37