Job 36:31-33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

31. Deur sy magtige dade regeer Hy oor die mense, Hy sorg vir hulle met oorvloed.

32. Hy vul sy hande met weerligen gooi hulle af op sy teiken.

33. Die donderweer verkondig sy teenwoordigheid.Die storm kondig sy woede aan.”

Job 36