Job 32:17-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Nee, ek sal sê wat ek dink. Ek sal sekerlik my mening gee.

18. Ek is tot barstens toe vol woordeen my gees dryf my om te praat.

19. Ek is soos gistende wyn in ’n nuwe wynsak.My woorde is gereedom uit te bars!

Job 32