Job 30:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Maar nou word ek bespot deur jong manne wie se pa’s te sleg was om saam met honde my skape op te pas.

2. Hulle was in elk geval vir my niks werd nie – ’n klomp nuttelose skurke!

Job 30