Job 29:24-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Wanneer hulle moedeloos was, het ek hulle met ’n glimlag bemoedig. Wanneer ek met goedkeuring na hulle kyk,was dit vir hulle kosbaar.

25. Ek was soos hulle leierwat hulle op die regte pad lei. Ek was soos ’n koning tussen sy manskappe,en soos iemand wat die treurendes vertroos.”

Job 29