Job 29:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Job het die gesprek voortgesit:

2. “Ek verlang na die ou jare,na die tyd toe God vir my gesorg het,

3. toe Hy die pad voor my oë verlig hetsodat ek veilig in die donkerte kon loop.

4. In my vroegste jare was God ’n vriend in my huis.

Job 29