Job 28:6-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

6. Mense kan saffiere uit die rotsen goudstof uit die stof haal.

7. Dit is skatte wat geen roofvoël kan sien nie, en geen arendsoog kan bespeur nie.

8. In diep myne hetgeen wilde dier nog gekom,geen leeu het daar geloop nie.

9. Mense weet hoe om rotse te breek en die wortels van berge om te keer.

Job 28