Job 28:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Mense weet hoe om silwer te myn en goud te suiwer.

2. Hulle weet hoe om yster uit die grond te haal en koper te smelt uit klip.

Job 28