Job 27:10-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Kan hy hom verlustig in die Almagtige? Kan hy enige tyd na God roep?

11. “Laat ek julle iets vertel oor God se mag.Ek sal niks verswyg oor die Almagtige nie.

12. Maar dis ook nie nodig nie, want julle het alles self gesien. Tog hou julle aan om hierdie nuttelose goed vir my te sê.

Job 27