Job 27:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Job het die gesprek voortgesit:

2. “So seker as wat God leef, Hy wat my regte van my weggeneem het, die Almagtige wat my verbitter het,

3. solank ek leef, solank God my laat asemhaal,

Job 27