8. Hy rol die reën op in dik wolke,maar as hulle swaar is, skeur hulle nie.
9. Hy bedek die gesig van die volmaan en sprei wolke daaroor.
10. Hy het die horison geskep deur die waters te skei.Hy stel grense vir die dag en die nag.
11. Die fondamente van die hemel bewe,hulle is verstom as Hy hulle bestraf.
12. Sy krag kalmeer die see.Hy verslaan die seemonster.