11. Die fondamente van die hemel bewe,hulle is verstom as Hy hulle bestraf.
12. Sy krag kalmeer die see.Hy verslaan die seemonster.
13. Sy wind waai die lug skoonen Hy vernietig die vlugtende slang.
14. Dit is maar die kleinste van sy werke,’n fluistering van sy kragwat ons hoor!Wie kan dan die grootheid van sy mag begryp?”