1. Job het weer gepraat:
2. “Hoe het julle nou die swakke gehelp? Hoe het julle die kragtelose gered?
3. Hoe het julle my onnoselheid verlig!Hoeveel wyshede het julle kwytgeraak!
4. Vir wie het julle al hierdie dinge gesê? Wie se gees praat deur julle?
5. Die dooies bewe,hulle wat onder die water woon.