1. Bildad die Suagiet het Job geantwoord:
2. “God is magtig en ontsagwekkend.Hy vestig vrede in die hemele.
3. Wie kan sy hemelse leër tel? Verlig Hy nie die aarde nie?
4. Hoe kan ’n sterfling voor God kom en eis dat hy regverdig is? Wie op aarde is rein?