Job 25:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Bildad die Suagiet het Job geantwoord:

2. “God is magtig en ontsagwekkend.Hy vestig vrede in die hemele.

Job 25