Job 24:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar hulle sal van die aarde verdwyn, so vinnig soos skuim wat deur ’n rivier weggevoer word.Alles wat hulle besit, is vervloeksodat niemand meer in hulle wingerde kom nie.

Job 24

Job 24:9-24