Job 24:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die gekerm van sterwendes klink op uit die stad, en die gewondes roep om hulp, maar God steur Hom nie aan die skreiende onreg nie.

Job 24

Job 24:3-21