Job 21:33-34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

33. Al wat leef, kom na hulle begrafnis om respek te betoon terwyl hulle rustig lêonder die grond.

34. “Hoe kan julle my vertroos met leë woorde? Al julle redenasies is vals!”

Job 21