Job 21:31-34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

31. Niemand wys hulle openlik tereg nie.Niemand vergeld hulle vir hulle wandade nie.

32. Op pad na hulle graf staan ’n lang erewag.

33. Al wat leef, kom na hulle begrafnis om respek te betoon terwyl hulle rustig lêonder die grond.

34. “Hoe kan julle my vertroos met leë woorde? Al julle redenasies is vals!”

Job 21