Job 21:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Job het weer gepraat:

2. “Luister goed na wat ek sê.Julle vertroos my al klaar as julle dit doen.

Job 21