Job 20:27-29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

27. Die hemel ontbloot sy skuld, en die aarde getuig teen hom.

28. ’n Vloed sal sy huis wegspoel.God se woede reën op hom.

29. Dit is die lot wat wag vir die kwaaddoener. Dit is die erfenisdeur God bepaal.”

Job 20