Job 20:26-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. Sy skatte is verlore in die duisternis.’n Vuur wat nie deur mense aangesteek is nieverteer hom,alles wat hy nagelaat het, word verbrand.

27. Die hemel ontbloot sy skuld, en die aarde getuig teen hom.

28. ’n Vloed sal sy huis wegspoel.God se woede reën op hom.

Job 20