Job 19:9-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Hy het my gestroop van my eer en my kroon van my kop verwyder.

10. Hy breek my af van alle kante.Dis klaar met my.Hy vernietig my hoopsoos ’n ontwortelde boom.

11. Sy toorn brand teen my.Hy beskou my as sy vyand.

12. Sy soldate kom op my afen bou paaie om my aan te val.Hulle slaan kamp op rondom my tent.

Job 19