5. “Die waarheid is:Die lig van die kwaaddoener sal gedoof word.Hulle vuur se vlam brand nie lank nie.
6. Die lig in hulle tent verduister. Die lamp sal skielik doodwaai.
7. Die vaste tredvan die kwaaddoener sal wankel.Hulle eie planne sal hulle ondergang wees.
8. Hulle sal val in ’n vangnet voor hulle voete,hulle sal vasval in ’n net.