Job 13:26-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. U het bittere aanklagte teen my gelê.U skryf al die sondes op vanaf my jeug.

27. U sit my voete in ’n blok.U let op al my paaie en volg al my spore.

28. “Ek droog weg soos hout wat verrot, soos ’n motgevrete kleed.”

Job 13