Job 12:13-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. “Maar ware wysheid en mag is by God.Raad en insig is Syne.

14. Wat Hy vernietig, kan nie herbou word nie.As Hy op jou toeslaan, is daar geen ontsnapping nie.

15. As Hy die reën terughou, word die aarde ’n woestyn.As Hy die waters loslaat, verspoel die hele wêreld.

16. Ja, krag en wysheidbehoort aan Hom.Die bedrieër en dié wat bedrieg word, is albei in sy mag.

Job 12