Job 11:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Sofar die Naämatiet het Job geantwoord:

2. “Moet iemand nie antwoord op hierdie stortvloed van woorde nie? Is ’n mens onskuldig net omdat jy baie kan praat?

3. Moet ek stilbly te midde van jou sinlose gepraat? Wanneer jy God tart,moet iemand jou nie skaam maak nie?

Job 11