Job 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat baat U daarby om my te laat swaarkry? Waarom verwerp U my, die werk van u eie hande,terwyl U aan die kwaaddoener voorspoed gee?

Job 10

Job 10:1-9