Job 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Waar was jy heeltyd?” vra die Here vir die aanklaer. Die aanklaer antwoord die Here: “Ek het heen en weer oor die aarde gereis en gekyk wat daar aangaan.”

Job 1

Job 1:1-13