Job 1:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Job het toe opgestaan. Hy het sy klere stukkend geskeur. Hy het ook sy hare afgeskeer. Daarna het hy op die grond voor God geval.

Job 1

Job 1:17-22