Job 1:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar kom toe ’n boodskapper by Job se huis aan met die nuus: “Ons was aan’t ploeg met die osse, en die donkies het ook daar rond gewei.

Job 1

Job 1:6-17