Jesaja 9:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle boosheid is soos ’n veldbrand. Die vuur verbrand nie net die dorings en dissels nie, maar ook die woude. Die brand veroorsaak groot wolke rook.

Jesaja 9

Jesaja 9:11-20