Jesaja 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense wat in die donkerte geleef het, sal ’n groot lig sien. Die lig sal skyn op almal in die land waaroor die dood ’n skaduwee gegooi het.

Jesaja 9

Jesaja 9:1-9