Jesaja 8:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Assiriërs sal roep:‘Doen julle bes om julleself te verdedig, maar julle sal verpletter word. Luister, al julle nasies! Maak reg vir die geveg – om doodgemaak te word! Ja, om doodgemaak te word!

Jesaja 8

Jesaja 8:5-17