Jesaja 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sal die Here húlle oorweldig met ’n magtige vloed, die Eufraatrivier – die koning van Assirië in al sy glorie. Die rivier gaan oor sy oewers stoot, oor al sy walle spoel.

Jesaja 8

Jesaja 8:6-13