Jesaja 8:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het ek by my vrou wat ook ’n profeet was, geslaap en sy het verwagtend geword. Sy het geboorte gegee aan ’n seun. Die Here het gesê: “Noem hom: Plunder-en-Roof-is-Naby.

Jesaja 8

Jesaja 8:1-13