Jesaja 8:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal julle veilig bewaar. Maar vir Juda en Israel sal Hy ’n steen wees wat mense laat struikel en ’n rots wat hulle laat val. En vir die inwoners van Jerusalem sal Hy ’n vangnet wees waarin hulle verstrik raak.

Jesaja 8

Jesaja 8:7-21