Jesaja 7:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Israel is nie sterker as sy hoofstad, Samaria, nie. En Samaria is nie sterker as sy ko-ning, Peka seun van Remalja, nie. Julle glo My nie? As julle My nie wil vertrou nie, sal julle nie staande bly nie.”

Jesaja 7

Jesaja 7:1-14